top of page
V & A
Wat is die kleredragkode?
Semi- formeel en kleurvol! Bly asb weg van wit en pienk !
Kan ek n “plus-one” saam bring?
Ons sou graag almal wou nooi, maar as daar nie ’n “plus-one” op jou uitnodiging aangedui is nie, is die uitnodiging net vir jou bedoel. Dankie vir jou begrip!
Teen wanneer moet ek RSVP?
RSVP asb teen 30 September 2025
Hoe werk die drankies?
Daar sal ’n kontantkroeg wees. Bring dus asseblief kontant of ’n kaart saam vir jou gunsteling drankie!
Wie kan ek bel met vrae?
Vir enige navrae oor akkommodasie, logistiek of die groot dag self, kontak asseblief Maude by 083 529 5040
bottom of page